0
Your Cart

Genoeg

Wanneer is genoeg, genoeg… Wanneer gaan sit ons wydsbeen op ‘n klip, asem tevrede diep in en sê, ek het genoeg… Kom daai dag ooit? My een hoek kas in […]

Salute!

Daar buite is niks meer dieselfde… Ons fight blykbaar ‘n derde golf. Die d@nerse virus het ook gedraai in my binnekring. Vir alle mediese personeel reg oor die wêreld. Dankie! […]